Baaise
professor wil banke, kliënte met studie help. PORT ELIZABETH
- 'n Professor aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU)
is besig met 'n studie onder al die groot bankgroepe in die land om vas
te stel watter faktore 'n invloed op banke se bestuur van kliënteverhoudinge
het. Mnr. Gary Sharp van die departement wiskundige statistiek aan dieselfde universiteit help Tait met haar navorsing. Tait voorsien dat sekere strategiëë uit die navorsing kan volg om banke in die bestuur van kliënteverhoudinge te help. Die resultate sal na verwagting einde Mei bekend wees. - (Riana de Lange) |